Die Wolkskool op die radio!
DATUM | DAG | FOKUS VIR DIE DAG | VAKGEBIED |
11 Mei | Maandag | Waar kom wiskunde vandaan? | Wiskunde |
12 Mei | Dinsdag | Hoekom wetenskap? | Wetenskap |
13 Mei | Woensdag | Hulpbronne vir Afrikaans | Afrikaans |
14 Mei | Donderdag | Kleuteronderwys - wat sê die reg? | Grondslagfase |
15 Mei | Vrydag | Leierskap is vir almal | Leierskap |
18 Mei | Maandag | Hoe dink Wiskundiges? | Wiskunde |
19 Mei | Dinsdag | Help jou kind se spraakvaardighede ontwikkel | Afrikaans |
20 Mei | Woensdag | Die waarde van Rekeningkunde vir die lewe | Handelsvakke |
21 Mei | Donderdag | Is selfgerigte leer moontlik in die grondslagfase? | Grondslagfase |
22 Mei | Vrydag | Leierskapontwikkeling in die laerskool | Leierskap |
25 Mei | Maandag | Wat leer Wiskunde my eintlik? | Wiskunde |
26 Mei | Dinsdag | Skryf as vaardigheid | Afrikaans |
27 Mei | Woensdag | A-Z van Robotika en kodering | Robotika |
28 Mei | Donderdag | Skool by die huis; só help ek my grondslagfasekind | Grondslagfase |
29 Mei | Vrydag | Leierskapontwikkeling op hoërskool | Leierskap |
1 Junie | Maandag | Kan almal Wiskunde doen? | Wiskunde |
2 Junie | Dinsdag | Lees is lekker! | Afrikaans |
3 Junie | Woensdag | Ons Geskiedenis | Sosiale Wetenskappe |
4 Junie | Donderdag | "More klas, welkom terug" | Grondslagfase |
5 Junie | Vrydag | Bly groei | Leierskap |
Skryf in as lid van 'n vakvereniging
Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.
Ontvang ons nuusbrief
En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans