Streekskongres - Wes-Kaap: 11-12 Junie 2021

Die Nasionale Kongres sal aanlyn bygewoon kan word teen dieselfde koste as die fisiese bywoning bo uiteengesit. Hou gerus ook ons webtuiste skole.co.za dop vir webinare en ander opwindende en leersame opleidingsgeleenthede. Dit word regdeur die jaar aangebied.
Navrae: Colette by [email protected]
Skryf in as lid van 'n vakvereniging
Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers, resente onderwysinisiatiewe en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.
Ontvang ons nuusbrief
En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans