Verslag oor munisipale uitgawes by Afrikaanse skole
Navorsing wat die Skoleondersteuningsentrum (SOS) onderneem het, wys dat skole onder geweldige finansiële druk geplaas word weens die koste van water en elektrisiteit, wat jaarliks vinniger as inflasie styg. Hierdie druk het ’n direkte gevolg op die jaarlikse styging in skoolfonds.
Ontvang ons nuusbrief
En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans