SOS-Kongresse
Junie 2020
Die Skoleondersteuningsentrum gaan in 2020 weereens kongresse aanbied in Gauteng en die Wes-Kaap.
Sien jou daar!
Gauteng
Volle Kongresfooi (3 dae) - R 2 950
Leierskapkongres (1 dag) - R 1 350
Onderwyserskongres (2 dae) R 2 000
Onderwyserskongres (1 dag) R 1 100
Onderwyserskongres (halfdag) R 650
Wes-Kaap
Volle Kongresfooi (2 dae) - R 1 350
Voldagkongresfooi (1dag) - R900
Onderwyserskongres ( halfdag) - R 650
Pryse geldig vir lede van ons vakverenigings. Indien u belangstel om aan te sluit by ons vakverenigings, stuur 'n e-pos na [email protected]
Ontvang ons nuusbrief
En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans