Alle webinare
10 Desember 12:00 - 13:00 - ’n WebiKLAAR oor hoe om 2020 weg te pak en af te skud sodat jy ligter kan reis in 2021
’n WebiKLAAR oor hoe om 2020 weg te pak en af te skud sodat jy ligter kan reis in 2021. 'n Goedvoel webinaar om die jaar om ’n lekker vrolike noot af te sluit.
Teikengroep: Almal
Aangebied deur Hugo Vermeulen en Minnette Dempsey
14 Desember 11:00 - 12:30 - Ontwikkel Professioneel met Sosiale Media
Teikengroep: Almal
Aangebied deur die Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW)
Skryf in as lid van 'n vakvereniging
Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.
Ontvang ons nuusbrief
En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans