Veiligheid in Afrikaanse skole
Die SOS het navorsing gedoen oor veiligheid in Afrikaanse skole. Die navorsing wys dat skole 'n definitiewe teiken van misdaad is en derduisende rande spandeer om hulself te beveilig.
Ontvang ons nuusbrief
En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans