Seminare vir 2021
Die visie van die Opleidingsafdeling van die SOS is om die beste gehalte opleiding en hulpbronne vir Afrikaanse onderwysers in Suid-Afrika te bied en sodoende Afrikaanse onderrig van wêreldgehalte te behou en te verseker.
Wes-Kaap
- Paarl: 16 Februarie 2021 (Laerskool Noord-Eind): Laai program af
- Somerset-Wes: 17 Februarie 2021 (skool sal bevestig word): Laai program af
- Bellville: 18 Februarie 2021 (Hoërskool Bellville): Laai program af