Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) help graag met die advertering van onderwyseposte vir Afrikaanse skole.
Voornemende aansoekers kan ook die volgende webtuiste raadpleeg: http://www.saou.co.za/poste/af/jobs/
Rand Park High School in Rand Park Ridge, Johannesburg het ‘n vakante pos vir ‘n beheerliggaampos. Afrikaans EATGraad 8-10 Vereistes:– SACE registrasie– Volledige CV Sluitings datum: 19 Januarie 2021 @10:00Rig aansoeke aan: [email protected] Laai die advertensie hier af.
Koster Skool Gekombineerd is ʼn Christelike Afrikaanse skool geleë in Noordwes. Op akademiese gebied word die skool onderskei met sy uitstekende uitslae jaarliks gewaarbord deur ʼn passievolle, dinamiese onderwyskorps. Koster Skool Gekombineerd is ʼn tradisievaste plattelandse skool met ʼn rustige plaasomgewing wat nou ook ʼn landbou-afdeling insluit. Koster Gekombineerde skool het tans ʼn vakante pos…
Hoërskool Klerksdorp is tans op soek na ʼn skoolhoof. Beskik jy oor die vyf kritieke vaardighede: ʼn bewese rekord van strategiese denke ʼn bewese rekord van innovering ʼn duidelike strategie en visie om die leiers van môre toe te rus vir die toekoms en die vierde industriële revolusie die dryfkrag om nuwe dinge te ontdek,…