Die Markplein
Dié bymekaarkomplek om VRAESTELLE en ander STUDIEMATERIAAL te KOOP en te VERKOOP
Een-stop winkel vir onderwysers en leerlinge
Wil jy ’n ekstra geldjie verdien of is jy op soek na vraestelle en werkkaarte vir jou leerders om uit te werk?
Die Markplein is ’n Afrikaanse internetplatform waar onderwysers produkte soos vraestelle en werkkaarte kan koop en verkoop.
Die Markplein bied ’n skatkis van produkte vir Afrikaans, Engels, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe.