Dit is belangrik dat leerders so gou moontlik terugkeer skool toe om verdere akademiese agterstand te voorkom. Skole is veiliger omgewings as ander openbare ruimtes. Hul roetine om die Covid-pandemie te bekamp is omvattend en verlede jaar reeds deeglik ingeoefen. Te midde van die tweede vlaag van die Covid-19 pandemie, staan leerders en onderwysers aan…
Lees meer...Die herskryf van die tweede Wiskunde en Fisiese Wetenskap-vraestel is deur die hof tersyde gestel. Dit beteken nie dat die Departement van Basiese Onderwys (DBO) nou hierdie saak as afgehandel moet beskou nie. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) eis steeds ʼn dringende en volledige ondersoek na die uitlek van die onderskeie vraestelle en verantwoording van die…
Lees meer...Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) ondersteun onafhanklike eksamenrade aangesien dit ʼn grondwetlike reg is om sulke rade te skep, hulle in die meeste gevalle meer geloofwaardig as die nasionale senior sertifikaat (NSS) is, en ook ʼn vergelykende maatstaf vir die standaard van assessering bied. Die SOS se Hoof van Ontwikkeling, Melanie Buys, sê die ‘Independent Examination…
Lees meer...Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak. Cilliers, deur sy skopakademie Vlokskop, en Steyn, Springbok en Blou Bul-speler, het pas saam met Helpende Hand hul Tekkies & Toks-projek van stapel gestuur. Tekkies & Toks gaan met die publiek…
Lees meer...Minister Angie Motshekga se aankondiging verlede Vrydag dat die tweede Wiskunde en Fisiese Wetenskap-vraestel op 15 en 17 Desember onderskeidelik herskryf moet word, het betrekking. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se hoof van Ontwikkeling, Melanie Buys, sê die geloofwaardigheid van die matriekeksamen is ononderhandelbaar. Daarom eis die SOS verantwoording van die minister en onderwysdepartement. Slegs deur…
Lees meer...Drieduisend skoolgaande meisies se lewens kom elke maand vir vyf dae tot stilstand, omdat hul huishoudings nie sanitêre ware kan bekostig nie. Die #HelpHetta-projek, versprei sanitêre ware en ander noodsaaklike higiëniese produkte aan hierdie meisies op ’n kwartaallikse basis.
Lees meer...Ons rekenaaronnies stem almal saam dat die IT- en RTT-leerders in hulle loopbaan ná skool, baie bly gaan wees oor die kennis en vaardighede wat hulle in hierdie vakke aangeleer het. Druk deur en volhard tot die einde toe – die wedloop is amper verby.
Lees meer...Sol-Tech voeg vanaf 2021 ʼn kraakvars gehaltekwalifikasie by sy leeraanbod. Vanaf 2021 gaan die outo-elektrisiën-ambagkwalifikasie op die nuwe wêreldklaskampus in Monumentpark aangebied word, met die eerste studente wat reeds in Februarie met opleiding sal kan begin. Die byvoeging van dié ambagkwalifikasie stel Sol-Tech nou in staat om nog meer moontlikhede te bied aan leerders wat…
Lees meer...Nes die Volkswagen Beetle (Volla), is Afrikaanse skole dalk nie lig op brandstof nie en die instandhouding daarvan is dikwels moeilik, maar ’n mens kan verseker wees dat hy vir jare gaan hou.
Lees meer...Jy moet die oggend voor die vraestel ‘n goeie ontbyt eet en die eksamenlokaal met selfvertroue betree, want jy en jou onderwysers het goed voorberei vir dié vraestel. Drink vooraf genoeg water sodat jy nie in die warm weer dehidreer nie. Sorg dat jy teen die aand voor die eksamen ‘n oorhoofse kennis van al…
Lees meer...