Die WOLKSKOOL
Leerders kry aanlyn toegang tot bekostigbare, hoëgehalte-videolesse, leermateriaal (werkkaarte en werkboeke) en assesserings vir 7 laer- en 15 hoërskoolvakke.
Bespaar op ekstra klasse - dit is soos om ‘n onderwyser in die gerief van jou eie huis te hê!
Spesiale prysmaatreël ingestel vir skole: Leerders kry gratis toegang tot 30 Junie 2020
Die teorie en werkkaarte op Wolkskool help my regtig baie om die Wiskunde te verstaan. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel - Mienke Siebert, ’n gr.10-leerling van Kaapstad
Ontvang ons nuusbrief
En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
Is jy nog nie lid van 'n vereniging nie?
Onderwysers ontvang hier professionele ondersteuning en persoonlike ontwikkelingsgeleenthede.
Uitstekende voordele
Werkkaarte, toetse en vraestelle
Lesbeplanning
SACE (SARO)-geakkrediteerde opleiding
Jaarlikse SOS-kongresse teen afslagtariewe